Hyundai Getz 1500 CRDI

60000 R

Verkoop my Hyundai Getz Sport swart in kleur, swart leer sitplekkke nog baie baie mooi. Dis n 2005 model die kar is baie goed opgepas daar is niks fout op hom nie. Dalk net later nuwe bande kry maar kan nog met dit ry. Het ook baie goeie radio met "sound" in goeie maak. Ek is baie hartseer om ha te laat gaan maar het die kontant nodig. So geen kaans vatters nie asb. Kan my whatsapp by 0792159760 Cheryl. Kontant.

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 29 August, Ad id: 136155          86 visits