Iets van alles

Iets van alles Pretoria noord akasia. Oop saterdag en sondag vanaf 9 tot 14.00 tel 0794155615 vir navraag. Plot 138 brits road aka Rachel de beer str dis 2.7km van wonderpark mall net voor malanseuns kwekery op die R513 pad. Kom kyk en krap dalk kry jy iets waarna jy soek.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 9 years ago and expires on 1 June, Ad id: 81220          260 visits