Ek het 'n kamer te huur in my 2 slaapkamer woonstel. Net enkel okkupasie (geen paartjies) Vrye toegang tot al die fasiliteite in die woonstel (stoof, yskas, wasmasjien ens.) Die woonstel is gelee op 'n kleinhoewe in Bredell Kempton Park. Gemeenskaplike verblyf, nie losering nie (Elke inwoner verantwoordelik vir eie kos, was en stryk van klere, instandhouding ens.) Baie veilige, rustige area. Ek besit 2 klein hondjies wat in die erf woon, derhalwe moet die huurder liefs gemaklik wees rondom.