Kamer vir enkel dame in Roodeplaat 4km van Montana af naby die China-mall. DSTV en bediende beskikbaar 1 dag per week. Ek is 'n enkel man 50s en soek 'n maatjie (nie 'n verhouding nie) om movies te kyk en te kuier. Dis 'n plaas huisie op 'n plot naby Zambesi rl met 'n lekker plaas atmosfeer. Ons maak ons eie kos of kan om die beurt maak. Vir meer besonderhede mail my ockie12@live.com of whattsapp.