Kar dringend benodig

Ons het dringend n klein goed koop karretjie nodig wat ons kan afbetaal teen R500 per week of R2000 n maand! Ons huur geld is so 2 weke terug gesteel en ons moes ons kar teen n belaglike prys verkoop om ons huur te betaal of ons en die kinders het op straat gesit. Asb iemand daar buite help ons! Die kondisie vd kar maak nie regtig saak nie laat weet my Tino op whatsapp of sms of email wat het jy en dan vat ons dit van daar af! Baie dankie.....Faith like!!!!!

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 8 June, Ad id: 86365          89 visits