Kar dringend gesoek

20000 R

Naand mense help asb ek is op soek na n klein goedkoop karretjie vir R3000 en kan ook per maand R2000 af betaal of minimum R500 per week! Ek gee nie om watse kar dit is of hoe dit lyk nie solank engine en ratkas reg is! Ek weet iewers in iemand se erf of garage is daar n kar vir goed koop wat net daar staan. Ek moes noodgedwonge doe week my kar verkoop omdat my huur geld gesteel is en moet dringend iets kry om mee te ry anders kan ek nie werk nie! Whatsap my asb op 0713423711

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 2 June, Ad id: 81530          62 visits