karavan 1980 sport

27500 R

R27 500 karavan 1980 sport met vol tent maar sonder yskas het lig binne en buite LED werk op battery baie goeie kondisie rede om te verkoop het 2 wil kleintjie hou as iemand belangstel kan julle my kontak ons woon in villieria prys is klein bietjie onderhandel baar 0711822374 michelle is my naam kan my whatsup ook as jy my nie in hande kry

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 18 April, Ad id: 49440          118 visits