KAWASAKI KVF 750 4X4 QUAD

65000 R

Quad is in baie goeie kondisie. Regtig nog soos nuut. Is 4X4 met Diff Lock, hi en low range en reverse. Is vol outomaties met sleephak en drarakke voor en agter. Het baie lae kilos op. Net 4,000km gedoen. Het independent suspension en 12V Aux plug. Ligte en alles werk 100% en daar is gee probleme of gebreke op die fiets nie. Fiets is gediens en ek kan geskakel word op 0839629699 vir enige verder info. Ek het ook ‘n dubble quad trailer met ramps, spaarwiel en neuskas beskikbaar vir R11,500 indien u sou

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 8 March, Ad id: 16177          100 visits