KAWASAKI KVF750 4X4 BRUTE FORCE QUAD

60000 R

Quad is in baie goeie werkende kondisie. Is 4X4 met diff lock, hi range en low range. Nuwe bande. Dra rakke voor en agter. Outomaties met reverse rat. Sleephak. Loop baie sterk met geen gebreke nie. Het registrasie papiere vir quad. Baie lae ure op – net 320 ure gedoen. Kontak my op 0839629699 vir meer.

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 2 July, Ad id: 221233          160 visits