Kirby Vacuum Cleaner

6500 R

Kirby Vacuum Cleaner te koop. Hy is so goed soos nuut. As hy 10keer gebruik is is dit baie. Daar is ook baie bybehore en van dit was nog nooit gebruik nie. Alles vir R6500. Ons is 5minute van die O R Tambo Lughave af. Indiem enige iemand sou belang kontak my op.

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 14 August, Ad id: 127602          146 visits