Pragtige 7ha bosveld hoewe met baie inheemse bome en ‘n ongelooflike uitsig.
1ha elektries omhein met 1 slaapkamer, 2 badkamer huis, toegeruste boorgat, 2 perdestalle.
Naby Curro en Kameelfontein laerskool. Slegs 1 km grondpad, op Byenestpoort pad.
Vir meer inligting/besigtiging skakel Marie by 060 962