L'Abondant Vinge stone holiday cottage. Kom geniet die stilte en natuurskoon vd Suikerbosrand. Sowat 'n uur vanaf Pretoria. 18km buite Heidelberg. Gelee op die oewer vd Suikerbosrivier. Aktiwiteite sluit in perdry, vlieghengel, fietsry, stap, roei of jy kan net lekker kom rus en ontspan. Organiese plaasprodukte soos melk, vleis, botter, yoghurt, konfyte, tuisgebakte brood is ook beskikbaar. Selfsorg slaap 4. Ten volle toegerus. Midweek R600 per nag. Vrydag tot sondag R900 per nag vir die eenheid. 0828534790