Marabeth kleinhoewe buite Krugersdorp so 13km netjiese privaat kothuis met oopplan leef en kombuis area. Badkamer met stort geen bad. Gas geyser. As jy van harde musiek hou is dit NIE die plek vir jou- dis Baie rustig en jy kan Na aan die natuur voel. Jammer geen kinders of troetel diere slegs as jy afgetree is kan jy skoot hondjie aan hou. R3200 pm water en ligte in gesluit maar nie die gas. Met R1000 deposito slegs oproepe of WhatsApp sal beantwoord word.