Mercedes Benz 500 SEL

20000 R

1997 Mercedes Benz V8
Boedel kar. Het gestaan vir 6jaar. Lisensie agterstallig vir 5 jaar. Windskerm gekraak.
Engine start baie maklik en loop glad. Water en olie meng. Moontlik seels voor op timing cover waar waterpomp sit of headgasket. (Water uit sisteem getap en olie vervang om roes binne engine te voorkom)
Net 216000Km gedoen.

Ratkas se reverse laat die engine se revs daal maar geen krag gaan na die wiele toe nie. Weens die lank staan kon daar in van die valves stickey geraak het in die ratkas. Voorentoe ratte werk.

Motor is nie in slegte kondisie nie met geringe verf skade op bakwerk soos gesien of foto. Bullet proof vensters.
Baie kar vir min geld. Slegs R20000

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 4 September, Ad id: 139692          71 visits