Morris 8

65000 R

In 1935 is hierdie statige Morris 8 deur haar eerste eienaar direk ingevoer uit Engeland. Intussen het sy in die skuur beland en haar tweede eienaar het nie plek vir haar by sy nuwe tuiste. Die masjien loop sleepgald, maar vir die res is daar restorasie nodig. Alle onderdele ens is daar. Daar is geen papierwerk beskikbaar nie. Hierdie dame is nie bestem om 'n hotrod te raak nie en dit is die vereiste aan die nuwe koper. Teen R 65 000.00 kan sy gehaal word in Kuilsrivier Kaapstad. Vir verdere navrae skakel of whatts app 0761930191

Location: Gauteng - Midrand
Added on 8 years ago and expires on 19 May, Ad id: 71224          82 visits