Netjiese 3 slaapkamer huis te huur. 1 Badkamer, groot kombuis, eetkamer, sitkamer met afdak parkering. 3ha grond vir gebruik. Kleinhoewe is paar minute van die dorp en is op die teer pad. R 6000.00 per maand + deposito dadelik betaalbaar. Water ingesluit. Koop krag meter. Dadelik beskikbaar. Moet asseblief verwysings hê.