Nuwe dagmoeder in Wilropark, Naboom str.
Klein mensies van 0 tot 4 jaar welkom, waar hulle kan leer deur lekker te speel, soos kindertjies moet. Veilige, liefdevolle sorg waar hulle gelukkig en versorg kan voel. Dagmoeder het noodhulp sertifikaat. Gekookte maaltye en opvoedkundige spel word ook gebied. Klein groepie vir individuele aandag. Tye 6:30 - 18:00
R1600 vir voldag, vir Maart maand net R1000, geen ander fooie.