Ons bou koekoek horlosies met n pendulum onder en sit n battery horlosie in wat elke kwartier n deuntjie speel of kan ook net n gewone horlosie insit
Ons wil graag weet wat die belangstelling vir dit sal wees.
Dit word kleur geverf volgens keuse
Baie dankie
We build cuckoo clocks with a pendulum and battery mechanism that makes a nice sound every 15 minutes or with only a normal clock mechanism.
Coloured according to choice
Thank you