opel corsa

16000 R

hi ek het n opel corsa dis n 1.4 hy is hy het so bietjie tlc nodig op body hy kort n regter lig en voor bumper en vendor dit is n 2004 model hy loop nog baie mooi in elke dag se gebruik hy is op die pad met papiere en nuwe tyres en nuwe sitpleke die kar het so 2060km op die clock ek verkoop die kar vir 16000rand vir die rede jy muskien so 4000rand spandeer op die body

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 6 June, Ad id: 85001          69 visits