OPEL TE RUIL

Goeie naand. Ek wil hierdie Opeltjie ruil vir n AUTOMATIESE kar wat papiere het. Opel was tenvolle gediens, nuwe CV in gesit, nuwe filters ( petrol, olie & air) , plug drade, plugs, nuwe mojol, nuwe coil. Tyres het nog so 70% loopvlak op. Kar kort n starter, is beruid om R600 saam te gee vir die starter. Hy het papiere maar is nie op die pad nie. Lesensie 2 jaar agter. ASB, net te ruil vir n AUTOMATIESE kar. Rede: Vrou moet kind by skool af laai van Febuarie af, sukkel met manual. Los comment of whatsapp 0721524973. Moet asb nie my tyd mors nie. Net ernstige mense.

Location: Gauteng - Midrand
Added on 7 years ago and expires on 17 March, Ad id: 204422          95 visits