Goeie dag. Ons is opsoek na n 1 ruim/2 slaapkamer in Pretoria Moot/veilige area naby, met n bad, tuin vir ons 2 lui worshondjies, onderdak/garage parkering. Ons het nugter gewoontes en is baie rustig. Bereid om verwysing te gee van waar ons tans bly. Ons begroting is om en by R4000-R5000. Sal graag wil intrek Mei-maand. Ons soek self na plekkies oral waar ons kan, maar dis moeilik oor ons nie maklik "vinnig kan gaan kyk" nie, oor ons tans in Kempton bly. Hoop om gou van iemand te☺