PAULANDI LEEUPOORT Bekostigbare selfsorg akkommodasie in die hartjie van die bosveld.

450 R

Kontak nommer: 072 739 2678
Facebook: www.facebook.com/PaulandiLeeupoort
Webblad: www.paulandi.co.za
Epos: bespreek@paulandi.co.za


“Like” Paulandi – Leeupoort se Facebook blad http://www.facebook.com/PaulandiLeeupoort, vir meer inligting oor die huidige *** SPESIALE AANBOD - SPAAR R450! ***
Totaal vir 3 nagte sou R1600 beloop, BETAAL NOU SLEGS R1150 VIR 3 NAGTE VIR DIE HUIS.
Die bosveld vakansiehuis slaap 2 volwassenes en 2 kinders.


Kontak nommer: 072 739 2678
Facebook: www.facebook.com/PaulandiLeeupoort
Webblad: www.paulandi.co.za
Epos: bespreek@paulandi.co.za


TARIEWE:

Buiteseisoen 2016:
• Middel van die week (Maandag – Donderdag): R450 per nag vir die huis.
• Naweek (Vrydag – Sondag): R550 per nag vir die huis – minimum van 2 nagte bespreek, anders is dit R700 vir 1 nag.
• Bespreek vir 7 nagte of meer teen R450 per nag vir die huis, naweek ingesluit.

Binneseisoen 2016 (Langnaweke en skoolvakansies):
• Middel van die week (Maandag – Donderdag): R550 per nag vir die huis.
• Naweek (Vrydag – Sondag): R650 per nag vir die huis – minimum van 2 nagte bespreek, anders is dit R800 vir 1 nag.
• Bespreek vir 7 nagte of meer teen R550 per nag vir die huis, naweek ingesluit.

Die adminfooi per bespreking beloop R250.
Paulandi werk volgens binnelandse skoolvakansie datums.


Hierdie Bosveld Vakansiehuis met 4 slaapplekke bestaan uit:
• 1 hoofslaapkamer met dubbelbed en lugversorging.
• Volledige badkamer (bad, stort, wasbak en toilet).
• Leefarea met twee slaapbanke – ideaal vir kinders.
• Oopplan-kombuis, ten volle toegerus.
• TV met.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 8 years ago and expires on 29 May, Ad id: 78386          91 visits