Peugeot 206 2L GTI,2003
Die voertuig is algemeen in n baie goeie kondisie hy het tande gespring op sy timing belt maar is reeds reg gemaak nuwe valves belt en alles maar die timing is uit was n projek maar kry nie tyd om hom klaar te maak nie die papierwerk is in orde en sy lisensie is op datum so maak my n offer of skakel my op 0836012113 Ek is in Pretoria Noord