Porsche 718 replika

15000 R

Porsche 718 replika met 1500 enjin. GEEN papiere. Die voertuig staan al 4 jaar en was in lopende toestand maar weens gesondheidsredes kan ek hom nie geniet nie. Kan dalk `n ruiltansaksie oorweeg vir `n voertuig wat nie so plat is nie. Bel my kantoor ure (geen getikte boodskappe) of e-pos.

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 11 August, Ad id: 125699          76 visits