Ek het 'n pragtige bacholars woonstel in die hartjie van Hatfield. Loop afstand van Tukkies, LC De Villiers sportsterrein en die Gautrain stasie. Sekuriteit is baie belangrik en daar is 'n volle binne en buite alarm stelsel, elektriese heining en automatiese hek. Daar is onderdak parkering en die woonstel word weekliks gediens. Water en ligte