Pragtige Meenthuis te huur in Erasmuskloof in Pretoria Oos

8450 R

Pragtige 3 Slaapkamer Meenthuis met tuin te huur vir R8450pm vir 1 Julie 2016

• 3 Slaapkamers
• 2 Badkamers
• 2 Oopplan leefareas
• Kombuis met dubbel sink en plek vir wasmasjien en skottelgoedwasser
• Spenskas
• Netjiese private Tuin
• Dubbel Motorhuis
• Alarm
• Vinige toegang na snelweg, Menlyn en Erasmuskloof hospital

Deposito = R16 900 (Reëling vir afbetaling kan gemaak word – Voorwaardes geld)

Castle Gardens Kompleks, Kleineweide Straat, Erasmuskloof, Pretoria Oos
Beskikbaar vanaf 1 Julie

Skakel gerus indien u belangstel Tel

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 8 years ago and expires on 22 June, Ad id: 95228          69 visits