Die 2.5 Ha plot grens aan rietspruit.
Daar is 2 huise op. Die hoof huis en 'n "granny flat" (hout huis)
Die hoof huis het 3 slaap kamers met ingeboude kaste. Die hoof slaapkamer het 'n ingeboude lugverkoel stelsel, met sy eie badkamer wat bestaan uit : 'n klein stort,wasbak en toilet.
Verder het die huis 'n oop plan kombuis met 'n eetkamer en sitkamer. Daar is 'n 2de badkamer.
Daar is dieweering op al die vensters en 'n alarm stelsel in die huis.
Daar is 'n 2 deur moter huis, met 'n afdak voor die deure.
Voor die huis is daar 'n plaat dak lapa wat omring is deur 'n natuurlike hout muur.
Die plot het 3 phase eskom krag en munisipale water.
Daar is 2 boorgate, waarvan een gekoppel is. Tans kan jy besluit watter bron om te gebruik omdat altwee gekoppel is en deur middel van kraane geskei is. Ons het ook 'n water sertifikaat wat se dat die boorgatwater skoon en reg is vir drinkwater. Die kombuis het 'n osmosis stelsel in, om skooner water te bied.
Nou die "granny flat" hout huis.
Die huis het sy eie db board wat nie aan die hoof huis gekoppel is nie.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers met ingeboude kaste,. Daar is 'n gangkas. Dan is daar 'n stort, toilet en wasbak. Hy het ook 'n oop plan kombuis en sitkamer en 'n houtstoep.
Die huis se geyser word aangedryf met gas asook die stoof in die kombuis. Daar is ook oorgenoeg pak plek en kaste in die kombuis.
Die erf is vol ligte en het ook 'n besproei stelsel vir die tuin, wat aangedryf word deur 'n klein.