Pragtige tuinwoonstel ideaal vir die langtermyn huurder, 1 slaapkamer, 1 badkamer met bad, stort, wasbak en toilet, ruim sitkamer, kombuis en eet area, toegeboude stoeparea, 1 parkeeplek binne in erf. Elektrisiteit - prepaid meter. Water ingesluit. Gerieflike blypek vir twee mense..