Ons is opsoek na huurders wat graag lang termyn wil huur. 3 slaapkamer huis met 2 badkamers. N studeerkamer of kantoor area wat ook as n 4 de kamer gebruik kan word. Sitkamer. Eetkamer en moderne kombuis. Dubbel motorhuis. Mooi tuin. Lapa en braai. Swembad. Prepaid krag. Beskikbaar 30 Julie 2016. Dep R7800 Kontak