2 slaapkamers, 2 badkamers, groot leefvertrek, toesluit motorhuis.
Pragtige see uitsig.
Lekkerste swemstrand aan die hele Suidkus.
Naby alle geriewe: Shelly Beach Mall met restaurante, flieks.
8 km van Margate maar sonder dien gedrang.
R500 vir Julie vakansie. R400 buite seisoen. Vir die hele woonstel.
Skakel: 0794 77 33