Ruim dupleks in die tropiese kusdorp van Pennington, n uitbreiding van Scottburgh.
Wil jy bietjie wegkom van alles? Hier is jou kans!
Pryse 2016
Buite seisoen: R300 n nag
Gewone binne seisoen & lang naweke: R450 n nag
Desember vakansie & Paasvakansie: R875 n nag
3Slaapkamers met twee dubbelbeddens & 2driekwart beddens
Oopplan kombuis &leefarea
Gaste badkamer onder, vol badkamer op die boonste verdieping
Waaiers in die kamers, lugversorging in die hoofslaapkamer
Twee kamers loop uit op n bree hout dek
Privaat toegespande tuin met braaigeriewe
Toesluit motorhuis
Ekstra parkering beskikbaar in die kompleks
Kompleks 100m van die strand, nie see uitsig
lanyonanneli@gmail.com