SUZUKI 400 4X4 EIGER

40000 R

Quad is in baie goeie kondisie, bande is splinternuut, is gediens, geen gebreke nie, drae rakke voor en agter, semi outomaties met reverse rat. High en low range. 4x4 met sleep hak,registrasie papiere, het ook n dubbel quad trailer beskikbaar sou n belangstel. vir meer info skakel my op

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 30 April, Ad id: 57734          103 visits