SUZUKI EIGER 400 4X4 QUAD

50000 R

Quad is in baie goeie kondisie. Alles in werkende toestand. Is gediens. Start baie maklik. is 4x4. Semi-outomaties met reverse rat. Het ook hi en low range. Drarakke voor en agter en 'n sleephak. Kontak my op 0839629699 vir meer

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 11 November, Ad id: 171251          87 visits