SUZUKI LTR450

35000 R

Quad is in baie goeie kondisie. Start baie maklik. Baie goed opgepas. Bande nog goed. Nerve bars, triple S wheely bar, spacers. Geen werk nodig. Klim op en ry. Nuwe battery. Baie min gebruik. Skakel my op 0839629699 vir meer

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 17 May, Ad id: 69953          68 visits