SUZUKI LTZ400 QUAD

25000 R

Quad is in uitstekende kondisie. Is baie min gebruik en uiters goed opgepas. Regtig nog soos ‘n nuwe een. Geen krapmerke op plastics of frame nie. Het nerve bars en after market performance pyp op. Bande nog goed. Alles werk 100%. Quad nog nuut. Kontak my op 0839629699 vir meer.

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 27 June, Ad id: 220558          125 visits