Tata Indica - Hatchback

100000 R

Wit Tata Indica - Hatchback te koop, die motortjie is in 'n baie goeie toestant, baie lae kilo's (+/- 37200km), het ook 'n volledige diensplan en diens rekort.

Die voertuig is 3 jaar oud en ek was die eerste en enigste eienaar - het die voertuig splinter nuut gekoop.

Vir meer inligting kan u my kontak op:
Wil ook net vra dat u my na 2uur in die middag kontak, want ek is 'n onderwyser en is tot dan in die

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 21 December, Ad id: 183269          82 visits