PRAGTIGE ERF IN THE HILLS!
Pretoria Oos verby Mooikoof. Top klas sekuriteit. Alle eienaars het toegang tot die "Eco Park" met verskeie boksoorte en dam. Die erf is in 'n "Cul de Sac" en die grootte is 854 m2.
Klubhuis het 1 November geopen en sluit 'n gym, swembad, tennisbane en koffie winkel in - volle gebruik hiervan ingesluit by die maandelikse heffing van R910.
Daar is ook 'n vooraanstaande privaatskool (Redford House) in The Hills gelee.
Atterbury ingangshek word eersdaags voltooi. FTTH (Fibre to the Home) word geinstalleer. Gautrein stasie word beplan vir 2020 naby The Hills.
Prys: R775k of kontant aanbiedinge vanaf.