Trourok te koop die grote is 34/38 soos hy kan verskuif. Die rok is gemaak van bruidsatyn en chevon het baie baie steentjies op die rok. Daar kom n dubbel hoepel en n onderok saam die rok en so ook die vyl. Asb net regte belangstellende mense, bedrag van rok R7000-00. Of die naaste aanbod.Ek is van Pretoria Tuine Kontak my gerus by die volgende no Tanja 0827965658. Of my ma Miekkie