Tweedehandse Jacuzzi in raamwerk

2500 R

Tweedehandse ‘Jacuzzi’ in raamwerk te koop vir R2500.00. 2.3m x 2.3m x 1m. Was gebruik om platannas te teel. Geen lekke. Kom saam met pomp om water te sirkuleer asook lugpomp. Het ‘Bathtub fitting’ in asook ‘Stopcock’ om jacuzzi te dreineer as jy water wil vervang. Jacuzzi pas los binne-in die raamwerk. Kan ook gebruik word as vis/koi dam; grou gat in grond en plaas dan Jacuzzi daarin. Kontak 0732310150. Kempton Park.

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 18 May, Ad id: 70897          119 visits