Tweedehandse Jacuzzi in raamwerk te koop

1600 R

Tweedehandse Jacuzzi in raamwerk te koop vir R1600.00. 2.3m x 2.3m x 1m. Was gebruik om platannas te teel. Geen lekke. Kom saam met pomp om water te sirkuleer asook lugpomp. Het Bathtub fitting in asook Stopcock om jacuzzi te dreineer as jy water wil vervang. Jacuzzi pas los binne-in die raamwerk. Kan ook gebruik word as vis/koi dam; grou gat in grond en plaas dan Jacuzzi daarin.
Kempton Park.
Kontak

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 23 May, Ad id: 73877          90 visits