Unieke eetkamerstel

22000 R

Bloemfontein
Seldsame eetkamer stel van geelhout en imbuia hout te koop. Albei die houtsoorte is onverkrygbaar. Tafel met 8 riempie stoele en buffet. Buffet het 3 deure en 3 laaie. Die stel is baie goed opgepas en netjies. Riempies onlangs oorgedoen.
***Waarde: ONVERVANGBAAR
Prys R22 000 of naaste aanbod. Slegs ernstige kopers asb.
Kobus: 082 805 5639 / kleinyster@outlook

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 3 April, Ad id: 38700          224 visits