Uvongo is bekend vir sy skilderagtige waterval en het die beste swemstrand op die suidkus, word ook beskryf as een van die beste en gewildste vakansiebestemmings op die Suidkus. Ons bied U selfsorg vakansie akkommodasie met see uitsig 300m van Uvongo se swemstrand. Topanga 32 is n baie netjiese selfsorg vakansie woonstel in n sekuriteitskompleks met 2 swembaddens en braai geriewe. Ons is net 5 km vanaf Margate. Bespreek vandag