Zinkwazi Beach. Lieflike ruim vakansie huis beskikbaar op die Natal se Noordkus 30 km vanaf Balito. Slaap 10. Groot genoeg vir 2 gesinne. 1 van 8 eenhede in veilige kompleks stap afstand vanaf die see. Volledig toegrus . Groot swembad in kompleks. Minimum 10