Verskeie Huishoudelike Goedere

Defy compact 512c vier plaat stoof te koop vir R800 kontant. Stoof se deur maak nie heeltemal toe nie maar als werk 100%. Stoof was gebruik om mee te bak elke dag.
Pc games
2 in 1 driver pc game. Oorspronklik. R70.
CSI pc game. Oorspronklik. R40
5 selfone te koop vir R200. Ek is nie seker watter werk en wat fout is nie.
Kontak Natasha op whatsapp 0613633152 of bbm 28C25A4F. Ek is van die oos rand springs

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 7 April, Ad id: 41596          89 visits