Vinnige Kontant Vir U goud En Diamante Vandag

1000 R

Ons koop graag al u goue items (juweliersware, muntstukke, ens), silwer muntstukke en ander silwer ware, antieke porselein, glas, sekere skilderye, bekende horlosies en ander antieke items. Ek ry na u en betaal kontant. Ons is al 15 jaar in die bedryf en verseker regverdige pryse en konfidentialiteit. Skakel of sms gerus vir Karel by 072 226 8156 of vir Charine by 082 412.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 8 years ago and expires on 2 September, Ad id: 138203          78 visits