vintage pram te koop

Maak my n offer. Pretoria moot area. Goeie dag ek het die vintage pram te koop. Hy is nog in baie goeie kondisie en 100 % oorspronlik. Kan my kontak of whats app op 0826184421.

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 25 November, Ad id: 175555          92 visits