WILDERNESS 4X4 CAMP TRAILER

40000 R

Trailer is in baie goeie kondisie. Is gemaak vir 4X4 voertuig. Het Howling Moon rooftop tent in 100% kondisie. Slaan baie vinnig op en af. Het ingeboude krag converter met battery en ingeboude 220V inlet plug en outlet plugs. 2 jerry kan houers met kanne. Het 'n gly rak. spaarwiel en papier op datum. Plus nuwe yskas. Skakel my op 0839629699 vir meer

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 4 August, Ad id: 225317          182 visits