Winskoop Microwave

3000 R

Winskoop!!! 2 in 1 Defy 3D Power 34L Convection Multifunction Microwave Oven Te Koop vir R3000 of maak my 'n offer (Ek het R8000 betaal) Dit is 'n 2 in 1 microwave en oond Splinter nuut, nog nooit gebruik nie Ek het net nie meer die boks nie, maar ek het nog die boekie Ek is in die Oos Rand Springs Kontak my op whatsapp of sms

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 13 July, Ad id: 108246          92 visits