XBOX, Samsung Galaxy Tab 3 and HD Dashcam

XBOX, Samsung Galaxy Tab 3 and HD Dashcam

Ek wil graag die volgende verkoop of alles veruil vir 'n Mountain bike wat ten minste die totaale prys op maak. Mountain bike moet in 'n baie goeie toestand wees en ook disk brakes en goeie group sets he.(Jockeys en brieke)

Soos nuut: Xbox 360, 500GB, 4 games, 2 remotes en gehoor/mond stuk vir aanlyn speel. R 3450 neg

Samsung Galaxy Tab 3, 32GB, Wifi, 3G, ens. R 3500 neg

HD Dashcam. R 675 neg

Ek is in Roodepoort area en julle kan my Whats App op 0833273309.

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 9 May, Ad id: 64218          76 visits