YAMAHA 200 BLASTER

14000 R

Quad is in baie goeie kondisie. Min gebruik. Start baie maklik - eerste skop. Bande nog goed. Geen gebreke nie. Regtig baie mooi opgepas en skoon. 2007 model. Kontak my op 0839629699 vir verdere.

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 5 July, Ad id: 103582          82 visits